Vulkanisme

'n Kaart van tektoniese plate en die ligging van vulkane met rooi sirkels aangedui.

Vulkanisme (of vulkanisiteit) is die verskynsel dat gesmelte gesteentes (magma) op die oppervlak van die Aarde of 'n ander soliede planeet of 'n maan, uitgewerp word waar lawa, piroklaste en gasse deur 'n opening in die oppervlak breek.[1] Dit sluit alle voorvalle in wat spruit uit die opstoting van magma deur die kors of mantel van die liggaam en die vorming van vulkaangesteentes op die oppervlak, asook alle voorvalle wat dié verskynsel veroorsaak.

  1. "Cooling Planets: Some Background: What is volcanism?" (PDF). The Lunar and Planetary Institute, Department of Education and Public Outreach. 2006. p. 4. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2013. Besoek op 14 Oktober 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search